GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/mwcqmr-die-spookperd-van-skimmelkrans/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Die Spookperd van Skimmelkrans

Die Spookperd van Skimmelkrans

Mary Sadler
Die Poniehoewe-Klub · No. 11

Die Poniehoewers kuier op Skimmelkrans, waar ’n kameraspan sukkel om ’n film te maak. Die regisseur se senuwees is aan flarde. Wat kortkom, besluit die maats, is aksie en spanning: ’n paar goeie vuisgevegte en ’n geheimsinnige spookperd in die nag sal die storie baie verbeter. Met die beste bedoelings en ’n slinkse plan verander hulle die draaiboek, maar alles verloop toe nie soos hulle gedink nie. Het die Poniehoewe-Klub hulle moses teëgekom?

GEDRUKTE BOEK

R 50.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2019.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 144 bladsye.

ISBN: 978-1-928482-02-4.

E-BOEK (DRM-VRY)

E-boek beskikbaar vanaf Amazon.com.