GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/ltxfdl/lang_henning_en_die_skaapdiewe/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Lang Henning en die Skaapdiewe

Lang Henning en die Skaapdiewe

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 7

Kruis en dwars deur die Groot Karoo agtervolg Lang Henning en Boet ’n bende skaapdiewe. Die spoor lei na ’n verlate opstal — maar dan word Henning geskiet — en moet Boet alleen die skurke vastrek.

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

– Laai ‘Lang Henning en die Skaapdiewe’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 24.70

KORTING van 35%

Gewone Prys R 38.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Derde uitgawe, sesde druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 128 bladsye.

ISBN: 978-0-620-46255-6.