GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/ltxfdl/lang-henning-en-die-skaapdiewe/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Lang Henning en die Skaapdiewe

Lang Henning en die Skaapdiewe

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 7

Kruis en dwars deur die Groot Karoo agtervolg Lang Henning en Boet ’n bende skaapdiewe. Die spoor lei na ’n verlate opstal — maar dan word Henning geskiet — en moet Boet alleen die skurke vastrek.

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

GEDRUKTE BOEK

R 38.00

0 IN MANDJIE

Derde uitgawe, sesde druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 128 bladsye.

ISBN: 978-0-620-46255-6.

E-BOEK (DRM-VRY)

Laai GRATIS af:pdf