GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/lfbkvw-skeur-van-die-dood/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Skeur van die Dood

Skeur van die Dood

Casper H. Marais
Rooi Jan · No. 19

Rooi Jan ontdek ’n noodbrief in ’n rivier vanaf ’n ou vriend. Die soektog lei na die Skeur van die Dood, wat bewaak word deur gevaarlike, blaflose honde. Met die hulp van verskeie jongmans moet hy die mag van die “Temmer van die Luislange” breek.

Oorspronklik uitgegee in 1949.