GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/lcleye/kriptonietoomblikke--en-ander-kortverhale/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Kriptonietoomblikke … en ander kortverhale

Kriptonietoomblikke … en ander kortverhale

Moryn Hanzen

’n Keur uit die verhale van Moryn Hanzen, bekende skryfster van tydskrifartikels, kortverhale en kinderstories. Haar eerste liefdesroman Pad na Geluk is onlangs gepubliseer.

GEDRUKTE BOEK

R 66.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2017.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 196 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-35-8.