GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/kxcjxn-die-vroulike-alkoholis/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Die Vroulike Alkoholis

Die Vroulike Alkoholis

Frances Frans

Lewe jy nog in ontkenning, vrou? Is jy nog in beheer van jou drinkgewoonte? Weet jy wanneer om te stop?

NET JY SAL WEET. Dis tyd om ’n radikale besluit te neem. Hierdie boek is geskryf vir die vrou wat as gevolg van drank alles verloor het: haar reputasie, waardigheid, besittings, geliefdes, geloof en hoop. Sy moet besef dat ons Hemelse Vader haar baie liefhet en die enigste Ware Helper is. Die tyd het aangebreek dat sy weer haar volwaardige plek in haar huishouding en samelewing inneem as NUGTER VROU.

GEDRUKTE BOEK — Uitgegee deur Groep 7 Uitgewers.

R 125.00

KORTING van 10%

Gewone Prys R 140.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2017.

Sagteband, 20.5cm × 14.6cm, 176 bladsye.

ISBN: 978-1-928405-11-5.