GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/kkcwcc/lang_henning_en_die_bruidskat/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Lang Henning en die Bruidskat

Lang Henning en die Bruidskat

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 12

Lang Henning en Boet is terug op Verlatendal vir Martie en Stefan se bruilof, maar sonder ’n bruidskat kan meester Benade nie toestemming gee nie. Dan vind Henning die oplossing in die raaiselagtige skildery in die pastorie!

(Hierdie boek volg op Lang Henning en die Rebelle en Kersfees in die Kaap.)

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

– Laai ‘Lang Henning en die Bruidskat’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 24.70

KORTING van 35%

Gewone Prys R 38.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, sesde druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 128 bladsye.

ISBN: 978-0-9870208-0-2.