GROENHEIDE BOEKE

Rosette vir Dapper

Rosette vir Dapper

Mary Sadler
Die Poniehoewe-Klub · No. 3

SKOUSPRING!

Die Poniehoewers maak gereed vir hul eerste skouspringkompetisie. Die ponies moet fiks gemaak word vir spring en daar moet geleer word van al die verskillende soorte hindernisse. Dis harde werk, maar ook groot pret … totdat die dag van die kompetisie aanbreek!

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

GEDRUKTE BOEK

R 50.00

KORTING van 37%

Gewone Prys R 80.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, tweede druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 116 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-16-7.

E-BOEK (DRM-VRY)

Laai GRATIS af:pdf