GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/jqwgqx/lang-henning-en-die-spookruiter/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Lang Henning en die Spookruiter

Lang Henning en die Spookruiter

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 5

Spooksekop se spook het weer opgestaan en ry klokslag elke volmaan deur die kloof. Lang Henning en Boet raak onvermydelik betrokke en kom agter dat hier meer aangaan as net ’n spookruiter wat nie sy rus kan kry nie.

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

GEDRUKTE BOEK

R 40.00

0 IN MANDJIE

Derde uitgawe, sesde druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 136 bladsye.

ISBN: 978-0-620-45166-6.

E-BOEK (DRM-VRY)

Laai GRATIS af:pdf