GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/epkjza-jagters-van-die-wit-hart/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Jagters van die Wit Hart

Jagters van die Wit Hart

Casper H. Marais
Rooi Jan · No. 15

Rooi Jan en Jeanette — ja, goed, Leeu, Blits en Storm ook — is warm op die spoor van ’n maniak wat die harte van grensboere uitsny vir sy persoonlike plesier!

Oorspronklik uitgegee in 1948.