GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/cstopr-die-wreker/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Die Wreker

Die Wreker

Casper H. Marais
Rooi Jan · No. 2

Dis 1819 en die Vyfde Grensoorlog breek met alle geweld uit. Terwyl Makana met sy duisende krygers Grahamstad aanval, is Rooi Jan diep in hul agterhoedes besig om ’n persoonlike wraak uit te deel.

(Hierdie boek volg op Die Skrik van Grensland.)

Oorspronklik uitgegee in 1946.