GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/cktcih-deur-vloedwaters-en-vlamme/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Deur Vloedwaters en Vlamme

Deur Vloedwaters en Vlamme

Casper H. Marais
Rooi Jan · No. 8

Na die ondergang van sy rowersbende, sweer Mike Gollantz wraak teen die Britse magte en die grensboere. Met die hulp van ’n oud-seerower en dié se matrose beplan hy die finale ondergang van almal — veral Rooi Jan en Jeanette s’n.

(Hierdie boek volg op Die Rowers.)

Oorspronklik uitgegee in 1947.