GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/bvrygo-die-skedeldraers/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Die Skedeldraers

Die Skedeldraers

Casper H. Marais
Rooi Jan · No. 17

Op soek na Louis Trichardt se trek, kom Rooi Jan en Jeanette af op Portugese myners, Arabiese slawe-handelaars en drie heilige dromme.

Oorspronklik uitgegee in 1949.