GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/titel/bmpeec/my-lewe-in-n-tas/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

My Lewe in ’n Tas

My Lewe in ’n Tas

Anria Breed
Heideroos Romanse

Na jare van weghardloop besef Miena dat sy moet terugkeer na die huis waar sy grootgeword het, om haar verlede te konfronteer.

Daar ontmoet sy Dawid, wat nie haar verlede ken nie. Hy stel ook nie daarin belang nie, maar Miena is bang dat sy hom sal verloor as hy weet wat daardie aand, agt jaar gelede, gebeur het.

GEDRUKTE BOEK

R 45.00

KORTING van 25%

Gewone Prys R 60.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2018.

Sagteband, 18cm × 12.7cm, 180 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-44-0.

E-BOEK (DRM-VRY)

R 15.00

0 IN MANDJIE

BESKIKBAAR AS: pdf · mobi.