GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/outeur/cyqmar-frances-frans/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

— Frances Frans —

Skeidsmure tussen my en God

Skeidsmure tussen my en God

Frances Frans

Skeidsmure tussen My en God bring ons weer terug na die kern van ons menswees, ons soeke na vervulling van ons diepste begeertes. Dit werp ook lig op die onskuldige en onskadelike (volgens ons) oortredings wat ons weghou van ons Hemelse Vader se seëninge. Seëninge wat ons geboortereg is net omdat ons één is in Christus, mede-erfgenaam van goeie gawes in die hemel en ook op aarde.

GEDRUKTE BOEK — Uitgegee deur Groep 7 Uitgewers.

R 105.00

KORTING van 25%

Gewone Prys R 140.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2017.

Sagteband, 20.5cm × 14.6cm, 118 bladsye.

ISBN: 978-1-928405-20-7.

 
Ek Moet Praat …

Ek Moet Praat …

Frances Frans

Ek Moet Praat … is geskryf vir die vrou wat al die bitter beker tot op die bodem geledig het. Die een wat voel dat sy nie meer kan voortgaan nie.

DAAR IS HOOP, VROU. God weet van jou en Hy gee om!

GEDRUKTE BOEK — Uitgegee deur Groep 7 Uitgewers.

R 125.00

KORTING van 10%

Gewone Prys R 140.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2016.

Sagteband, 20.5cm × 14.6cm, 130 bladsye.

ISBN: 978-1-928372-74-5.

 
Die Vroulike Alkoholis

Die Vroulike Alkoholis

Frances Frans

Lewe jy nog in ontkenning, vrou? Is jy nog in beheer van jou drinkgewoonte? Weet jy wanneer om te stop?

NET JY SAL WEET. Dis tyd om ’n radikale besluit te neem. Hierdie boek is geskryf vir die vrou wat as gevolg van drank alles verloor het: haar reputasie, waardigheid, besittings, geliefdes, geloof en hoop. Sy moet besef dat ons Hemelse Vader haar baie liefhet en die enigste Ware Helper is. Die tyd het aangebreek dat sy weer haar volwaardige plek in haar huishouding en samelewing inneem as NUGTER VROU.

GEDRUKTE BOEK — Uitgegee deur Groep 7 Uitgewers.

R 125.00

KORTING van 10%

Gewone Prys R 140.00

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2017.

Sagteband, 20.5cm × 14.6cm, 176 bladsye.

ISBN: 978-1-928405-11-5.