GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/outeur/braam_le_roux/

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

— Braam le Roux —

Wind oor Haar Graf

Wind oor Haar Graf

Braam le Roux
Temmers van die Woestyn · No. 8

Die beesboere van die Kuruman-distrik is besig om ’n pad te bou na die noorde, om hul beeste aan die Duitsers te kan verkoop. Die pad gaan deur Rooi Els se gebied loop en hy is sterk daarteen gekant.

Sake bereik breekpunt wanneer enkele boere Rooie se beeste steel, met die gevolg dat dié en sy manne oorlog verklaar en die dorpie van Ga-Mopedi beset.

Magda Fourie plaas alles op die spel om vrede te bewerkstellig tussen Rooi Els en die distrik se beesboere.

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Wind oor Haar Graf’ aanlyn!

– Laai ‘Wind oor Haar Graf’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 26.80

KORTING van 36%

Gewone Prys R 42.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2017.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 148 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-32-7.

 
Gees uit die Vuur

Gees uit die Vuur

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 17

Die geraamte lag luidkeels en onaards. Ignatius sien hoedat die Jivaro met die gesmelte goud nader kom na hom toe, met ’n afgryslike uitdrukking op sy gesig. Ignatius wil skree, maar hy bedwing homself. Dit voel asof yskoue water oor sy hart loop en asof sy keel skielik droog is en brand. Ignatius ruk aan die toue. Die dromme klop uittartend in sy ore. Dit is asof hy ’n fees in die hel bywoon. Die Jivaro met die gesmelte goud skiet nader, buk, en dan steek ’n verskriklike pyn in sy murg op, en hy hoor homself gil.

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Gees uit die Vuur’ aanlyn!

– Laai ‘Gees uit die Vuur’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 28.10

KORTING van 36%

Gewone Prys R 44.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2017.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 160 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-31-0.

 
Die Duiwel is ’n Vrou

Die Duiwel is ’n Vrou

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 16

Die Luiperdman stap vinnig nader na die kreunende Groot Aap toe. Hy buk oor hom en betas sy kop. Die Groot Aap lê nou stil, maar sy bene skop styf en die verskriklike pyn laat sy hele liggaam bewe. Die Swart Luiperd was net op die punt om die kop en die eienaardige ‘pantservel’ van die Groot Aap nader te beskou, toe ’n Amarari-wag skielik uitroep.

‘Die Oekapi’s val aan! Die Oekapi’s val aan!’ weergalm dit in die vroeë oggendlug.

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Die Duiwel is ’n Vrou’ aanlyn!

– Laai ‘Die Duiwel is ’n Vrou’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 27.20

KORTING van 35%

Gewone Prys R 42.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2017.

Sagteband, 18.5cm × 12.7cm, 152 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-26-6.

 
Pad van die Arend

Pad van die Arend

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 15

Die Swart Luiperd en familie is in Suid-Amerika om die antropoloog Ignatius Malan te help met sy navorsing. Alles verloop vreedsaam, totdat die kondors opdaag om die dorpie se kinders weg te dra na die Groen Hel toe. Daar kom die Swart Luiperd te staan teen die mitiese jaguarmanne en moet ook die gevaarlike anakonda van die riviere trotseer.

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Pad van die Arend’ aanlyn!

– Laai ‘Pad van die Arend’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 27.20

KORTING van 35%

Gewone Prys R 42.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 152 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-24-2.

 
Man Sonder Kop

Man Sonder Kop

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 14

Die Swart Luiperd is vyftig treë van die toneel van afskuwelikheid af. Hy skree so hard as wat hy kan; die Rama swaai om op die rug van sy perd. Dadelik sien hy die aanstormende Swart Luiperd. Hy ruk aan die teuels van sy perd en mompel iets. Die wit perd swaai om; dadelik sien die dier vir Leon. Die oë van die perd het skielik verander. Sonder dat die Rama op haar rug haar spore gee, pyl sy op Leon af. Haar oë is rooi en nou is die dier met haar rooi oë en spierwit vel ’n ware hel-perd. Die sandkorrels spat soos sy storm. Daar is ’n snaakse gesnork wat afskrikwekkend klink. Dit lyk asof die reuk van bloed en die aanskouing daarvan haar mal gemaak het.

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Man Sonder Kop’ aanlyn!

– Laai ‘Man Sonder Kop’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 39.75

KORTING van 35%

Gewone Prys R 62.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 272 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-21-1.

 
Die Dood Kom Stil

Die Dood Kom Stil

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 13

Selfs vir die Swart Luiperd is die toneeltjie hier onder hom afskrikwekkend. Soos die Monga wat hy so flussies teëgekom het, is die gesigte van die spiesdansers ook getatoeëer. En in die flikkerlig van die vlamme is die kop van ’n wolf duidelik herkenbaar. Leon besef dat hierdie afskrikwekkende wolfbakkies wat op die Monga-gesigte getatoeëer is, ontsettend vreesaanjaend vir die Pigmeë moet wees. Alleen net by die aanskouing van hierdie wolf-figure, kan die Pigmeë se moed hulle begewe, kan hul moraal lamgelê word.

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Die Dood Kom Stil’ aanlyn!

– Laai ‘Die Dood Kom Stil’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 28.10

KORTING van 36%

Gewone Prys R 44.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, eerste druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 160 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-20-4.

 
Skedels in die Sand

Skedels in die Sand

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 12

Sonet is ontvoer!

In die Drakensberge kom die Swart Luiperd af op ’n bende opium-smokkelaars en die enigste manier om vir Sonet te bevry is om die hele bende uit te roei. Maklik gaan die nie, want die smokkelaars het hulp vanaf ’n onverwagse bondgenoot.

Oorspronklik uitgegee in 1953.

– Lees ‘Skedels in die Sand’ aanlyn!

– Laai ‘Skedels in die Sand’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 27.20

KORTING van 35%

Gewone Prys R 42.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, tweede druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 152 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-02-0.

 
Kloue van die Valk

Kloue van die Valk

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 11

’n Bende ruiters is besig om al die perdeboere van die distrik te besteel. Sake raak moeilik wanneer die leier van hierdie rowers, slegs bekend as ‘Die Valk’, met geweld, ontvoering en verwoesting vir Leon probeer teenwerk.

Oorspronklik uitgegee in 1953.

– Lees ‘Kloue van die Valk’ aanlyn!

– Laai ‘Kloue van die Valk’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 25.95

KORTING van 35%

Gewone Prys R 40.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, tweede druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 140 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-12-9.

 
Rooi Maskers

Rooi Maskers

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 10

Die Swart Luiperd en maats is opsoek na avontuur in die Kaokoveld van Suidwes-Afrika, want daar is die wêreld nog oop en vry. Gou blyk dit egter dat hierdie gebied ook die skuilplek van die wrede bende van die Rooi Masker te wees, wat meer in die skild voer as net diamante smokkel en speurders vermoor.

Oorspronklik uitgegee in 1953.

– Lees ‘Rooi Maskers’ aanlyn!

– Laai ‘Rooi Maskers’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 29.30

KORTING van 36%

Gewone Prys R 46.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, tweede druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 172 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-04-4.

 
Die Mense van die Meer

Die Mense van die Meer

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 9

Die Swart Luiperd en sy afdeling Pigmeë reis dieper in die gebied van die gevreesde Mongas in om die ander lede van die mislukte antropologiese ekspedisie te red.

Die bloedspoor lei na ’n geheimsinnige fort omring deur ’n meer wat bewoon word deur eienaardige vismense.

(Hierdie boek volg op Pyle van Vuur.)

Oorspronklik uitgegee in 1951.

– Lees ‘Die Mense van die Meer’ aanlyn!

– Laai ‘Die Mense van die Meer’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 25.15

KORTING van 35%

Gewone Prys R 39.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, tweede druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 132 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-01-3.

 
Moordenaar in Wit

Moordenaar in Wit

Braam le Roux
Temmers van die Woestyn · No. 7

Danie, Henning en verskeie verarmde families is oppad na die plaas wat deur Danie se oorlede vader aan hulle nagelaat is. Dit is egter gou duidelik dat die groot beesboere glad nie hierdie nuwelinge in hul kontrei wil hê nie: eers word die brug opgeblaas minute voor die trekkers daarop oorry, en dan word Danie beskuldig van beesstelery.

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Moordenaar in Wit’ aanlyn!

– Laai ‘Moordenaar in Wit’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 26.80

KORTING van 36%

Gewone Prys R 42.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, tweede druk, 2017.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 148 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-00-6.

 
Pyle van Vuur

Pyle van Vuur

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 8

Terug van sy avonture op die Eiland van die Blou Duiwels, verneem Leon (alias die Swart Luiperd) dat Sonet saam met vriende op ’n antropologiese ekspedisie is opsoek na ’n stam woestynbewoners. In Midde-Afrika word die ekspedisie deur die gevreesde Mongas aangeval en verkry Leon hulp van ’n groepie Pigmeë om die nuwe slawe te bevry.

Oorspronklik uitgegee in 1951.

– Lees ‘Pyle van Vuur’ aanlyn!

– Laai ‘Pyle van Vuur’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 26.80

KORTING van 36%

Gewone Prys R 42.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, derde druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 148 bladsye.

ISBN: 978-0-9922073-7-3.

 
Vlamme teen die Horison

Vlamme teen die Horison

Braam le Roux
Temmers van die Woestyn · No. 6

Na ’n onderonsie met sy tweelingbroer, besluit Alfred om weg te trek van die familieplaas af. Dinge loop egter lelik skeef deurdat die voorman hierdie geleentheid gebruik om vir Alfred as die skuldige in a bloedige beesstelery te laat lyk!

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Vlamme teen die Horison’ aanlyn!

– Laai ‘Vlamme teen die Horison’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 28.90

KORTING van 35%

Gewone Prys R 45.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, derde druk, 2017.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 168 bladsye.

ISBN: 978-0-9922073-6-6.

 
Ek Kom Vannag!

Ek Kom Vannag!

Braam le Roux
Temmers van die Woestyn · No. 3

Ren Cillié ontsnap uit die eilandtronk om wraak te neem op die drie mense wat sy verloofde vermoor en hom daarvan beskuldig het.

Oorspronklik uitgegee in 1953.

– Lees ‘Ek Kom Vannag!’ aanlyn!

– Laai ‘Ek Kom Vannag!’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 31.40

KORTING van 35%

Gewone Prys R 49.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, derde druk, 2017.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 192 bladsye.

ISBN: 978-0-9921916-2-7.

 
Gif vir die Hart

Gif vir die Hart

Braam le Roux
Temmers van die Woestyn · No. 5

Alfred en sy pa grou al jare lank na goud in die woestyn, maar na die aanval van ’n ou vyand word dit aan Alfred geopenbaar dat hy nie werklik is wie hy dink hy is nie. Met die kaart wat die geheime myn aandui, agt sakkies goudstof, etlike duisend pond in die bank en ’n wrede boewe-bende op sy hakke, gaan soek Alfred na sy tweelingbroer, wat uitdraai ook agter sy bloed aan is — maar om ’n veel ander rede!

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Gif vir die Hart’ aanlyn!

– Laai ‘Gif vir die Hart’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 28.10

KORTING van 36%

Gewone Prys R 44.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, derde druk, 2017.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 160 bladsye.

ISBN: 978-0-9922073-4-2.

 
Die Eiland van die Blou Duiwels

Die Eiland van die Blou Duiwels

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 7

Leon, oftewel die Swart Luiperd, word deur ’n ruwe fortuinsoeker gevra om saam te gaan na die Eiland van die Blou Duiwels.

Oorspronklik uitgegee in 1951.

– Lees ‘Die Eiland van die Blou Duiwels’ aanlyn!

– Laai ‘Die Eiland van die Blou Duiwels’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 30.15

KORTING van 35%

Gewone Prys R 47.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, derde druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 180 bladsye.

ISBN: 978-0-9922073-2-8.

 
Die Galg in die Oerwoud

Die Galg in die Oerwoud

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 6

Onderwyl Leon (ook bekend as die Swart Luiperd), Donker, Spikkels en Simson in die noorde van Suidwes-Afrika kuier, gewaar hulle die gevreesde massa-moordenaar, Brutus. Die agtervolging lei na ’n verlore vallei, regeer deur ’n beeldskone, maar wrede koningin.

Oorspronklik uitgegee in 1949.

– Lees ‘Die Galg in die Oerwoud’ aanlyn!

– Laai ‘Die Galg in die Oerwoud’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 24.70

KORTING van 35%

Gewone Prys R 38.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, derde druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 128 bladsye.

ISBN: 978-0-9921916-7-2.

 
Wyn met Bloed

Wyn met Bloed

Braam le Roux
Temmers van die Woestyn · No. 4

Hy is gevonnis tot lewenslange tronkstraf op ’n eiland in die stroomgebied van die Oranje-rivier vir ’n daad wat hy nie begaan het nie, weens ’n grusame moord op ’n jong, beeldskone meisie! Sy was die sewentienjarige dogter van ’n man wat vir hom, Ren Cillié, met ’n brandende haat gehaat het. Haar naam was Leonora — Leonora Maree, en haar vader was Paul Maree wat in Kuruman, aan die rand van die Kalahari-woestyn, bekend was as die grootste en slinkste veedief wat hierdie geweste ooit opgelewer het.

(Hierdie boek volg op Ek Kom Vannag!)

Oorspronklik uitgegee in 1954.

– Lees ‘Wyn met Bloed’ aanlyn!

– Laai ‘Wyn met Bloed’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 29.75

KORTING van 35%

Gewone Prys R 46.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, derde druk, 2017.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 176 bladsye.

ISBN: 978-0-9921916-1-0.

 
Die Kruipende Dood

Die Kruipende Dood

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 5

Onderwyl Leon (ook bekend as die Swart Luiperd), Donker, Spikkels en Simson lekker besig is om te rus vir die aand tydens hul reis deur Oos-Afrika, word hulle aangeval deur sluipers. Hierdie insident lei gou tot ’n stryd om lewe of dood op die Eiland van Geraamtes, alvorens die geheim van die Kruipende Dood en die onheilige monnike daaragter ontmasker kan word.

Oorspronklik uitgegee in 1949.

– Lees ‘Die Kruipende Dood’ aanlyn!

– Laai ‘Die Kruipende Dood’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 26.35

KORTING van 35%

Gewone Prys R 41.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, vierde druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 144 bladsye.

ISBN: 978-0-9921916-6-5.

 
Kamerade van die Draak

Kamerade van die Draak

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 4

Leon, oftewel die Swart Luiperd, word deur die vuurtoring-opsigter gevra om sy klein dorpie te kom help teen die Draakruiters. Dis egter nie so maklik nie, en daar skuil meer agter as net ’n klomp skurke wat roof en plunder.

Oorspronklik uitgegee in 1949.

– Lees ‘Kamerade van die Draak’ aanlyn!

– Laai ‘Kamerade van die Draak’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 25.95

KORTING van 35%

Gewone Prys R 40.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, vierde druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 140 bladsye.

ISBN: 978-0-9921916-5-8.

 
Die Bloedboodskap

Die Bloedboodskap

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 3

Die gevreesde kannibale van Tsawo is op soek na die fortuinsoekers wat hulle koning vermoor en skatte gesteel het, maar word onwetende gehelp deur juis daardie fortuinsoekers. Met wraak en rykdom as dryfkrag beplan hulle ’n aanval op die klein dorpie waar Leon, oftewel die Swart Luiperd, en familie woon.

(Hierdie boek volg op Die Mensvreters van Tsawo.)

Oorspronklik uitgegee in 1949.

– Lees ‘Die Bloedboodskap’ aanlyn!

– Laai ‘Die Bloedboodskap’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 28.50

KORTING van 35%

Gewone Prys R 44.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, vierde druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 164 bladsye.

ISBN: 978-0-9921916-4-1.

 
Die Mensvreters van Tsawo

Die Mensvreters van Tsawo

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 2

Terwyl Leon, oftewel die Swart Luiperd, by sy oom in Oos-Afrika kuier, verneem hy van die kluisenaar wat weet waar die geheime stad van Tsawo is. Ongelukkig is ’n klomp gewetenlose fortuinsoekers ook agter die skatte aan en ontlok so die gevreesde reuse bewakers van Tsawo – en hulle honger vir slagoffers.

Oorspronklik uitgegee in 1949.

– Lees ‘Die Mensvreters van Tsawo’ aanlyn!

– Laai ‘Die Mensvreters van Tsawo’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 28.10

KORTING van 36%

Gewone Prys R 44.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, vierde druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 160 bladsye.

ISBN: 978-0-9921916-3-4.

 
Gemaskerde Moordenaars

Gemaskerde Moordenaars

Braam le Roux
Die Swart Luiperd · No. 1

Die begin van die avonture. Leon en geselskap word aangeval en beroof deur Sulg se bende. Met sy vader dood en Lettie ontvoer, neem hy die gestalte van die Swart Luiperd aan om wraak te neem.

Die boek verklaar waarom Leon nou juis die Swart Luiperd geword het.

Oorspronklik uitgegee in 1949.

– Lees ‘Gemaskerde Moordenaars’ aanlyn!

– Laai ‘Gemaskerde Moordenaars’ as PDF af!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 28.50

KORTING van 35%

Gewone Prys R 44.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, vyfde druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 164 bladsye.

ISBN: 978-0-9870324-9-2.