GROENHEIDE BOEKE

http://groenheide.co.za/boeklys.php?titel=uhefcd

Gekopieregte materiaal – Slegs vir persoonlike of opvoedkundige gebruik.

Lang Henning en die Sirkus

Lang Henning en die Sirkus

Mary Sadler
Die Karoo Avonture · No. 13

Daar is vervalste geld in omloop in die Karoo en Lang Henning word deur ’n neef gevra om ondersoek in te stel. Toevallig is ’n sirkus ook op toer deur die streek, met ’n geheim en intrige van sy eie.

Lang Henning en Boet sluit aan by die sirkus om antwoorde te vind, maar dan raak die olifant weg en ontsnap die leeus!

– Lees ‘Hoofstuk 1’ aanlyn!

GEDRUKTE BOEK

R 38.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, sesde druk, 2016.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 128 bladsye.

ISBN: 978-0-9870208-4-0.

 

Laai GRATIS af:pdf