Die Eerste Gimkana

Die Eerste Gimkana

Mary Sadler
Die Poniehoewe-Klub · No. 2

Daar gaan ’n gimkana gehou word by die Equestrian Centre en die vyf maats van die Poniehoewe-Klub besluit om deel te neem. Dis egter nie so maklik nie, want hulle het geen benul wat gedoen gaan word nie. Gelukkig is Mildred daar om hulle touwys te maak met rylesse, rylesse en nog rylesse.

Op die dag van die gimkana sien hulle die ander spanne vir die eerste keer: plaaskinders wat op ’n perd se rug gebore is en Philippe’s Pride, die beste ruiters van die Centre.

Lees Hoofstuk 1 aanlyn!

GEDRUKTE BOEK IN STANDAARD GROOTTE

R 60.00

KORTING van 42%

Aanbevole Verkoopsprys R 105.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Eerste uitgawe, tweede druk, 2015.

Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 120 bladsye.

ISBN: 978-1-920709-13-6.

E-BOEK IN PDF FORMAAT (DRM-VRY)

R 15.00

GOOI IN MANDJIE

0 IN MANDJIE

Weergawe 2.00, 2016.

E-Boek in PDF formaat (DRM-vry).